Aktiwiteite

  • Netbal

  • Sokker

  • Atletiek - Gestremde sowel as nie-gestremd (een van ons leerders het gekwalifiseer om in Tokio aan die Olimpiese spele in verspring te gaan deelneem)

  • Rolstoeltennis (Een van ons leerders is 4de gekeur in Suid Afrika)

  • Skaak

  • Veerpyltjies

  • Koor

  • Revue

  • Interspes Sport

  • Swem

  • Opvoedkundige uitstappies

  • Tafeltennis

  • Sagtebal

  • BOCCIA

  • Entrepreneursdae

 
Meerh -130.jpg
Meerh -146.jpg
Meerh -162.jpg